Landbougeriewe by Daures ingewy

Groenwaterstofproduksie skop binnekort af
Die konstruksiewerk is voltooi en ander nodige waterstofvervaardigingstoerusting is reeds ontvang, met installasie en ingebruikneming wat nou sal volg, sê die uitvoerende hoof van die projek.
Augetto Graig
President Nangolo Mbumba het verlede Dinsdag die afgeleë Daures Green Hydrogen Village binne die Tsiseb-bewaringsgebied besoek om amptelik die landbougeriewe by dié groenwatersto
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer