Litiumerts-besending op pad na China
Hofsaak oor Omaruru-myn duur voort
Nampol het Donderdag bevestig die operasie om te verseker die litium word nie sonder geldige vervoer- en uitvoerpermitte landuit gestuur nie, het tot 'n einde gekom.
Inwoners van Omaruru kla oor slapelose nagte weens vragmotors vol litiumerts wat in die nagtelike ure deur die dorpie beweeg. Die Chinese mynmaatskappy Xinfeng Investments se vloot
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie