Namcor se geldsake ‘steeds beroerd’
Doeltreffendheid is deurslaggewend, sê Uanguta
'n Waarborg van N$1,2 miljard is nie genoeg om die Nasionale Petroleumkorporasie van Namibië se skuld te delg nie.
“Ons is nog nie uit gevaar nie.”Só het die tussentydse besturende direkteur van die Nasionale Petroleumkorporasie van Namibië (Namcor), Ebson Uanguta, gister gewaarsku.Uangut
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie