Namibië staal hom vir Eskom-probleme
Plan B moet nog ‘getoets’ word
Die ministerie van myne en energie en NamPower beplan om sy kapasiteit te vergroot en sodoende afhanklikheid van invoer te verminder en meer selfvoorsienend te wees.
Met die groeiende kragkrisis in Suid-Afrika is gesprekke onderweg om NamPower se kapasiteit se toets indien Namibië nie meer krag van Eskom kan invoer nie.Dit volg ná berigte dat
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie