Nuwe formule, laer prys
Verbruikers kry brandstof-blaaskans
Ondanks die jongste daling wat môre in werking tree, is petrol steeds N$5,43 per liter of bykans 35% duurder as in die begin van die jaar.
Jo-Maré Duddy en Phillepus Uusiku ‘n Nuwe formule om die basiese brandstofprys in Namibië te bepaal, beteken vanaf môre verligting by petrol- en dieselpompe in die land.Die p
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie