Nuwe paaie verbied na beplande tinmyn

Ellanie Smit
Die omgewingsimpakstudie (EIA) vir ’n voorgestelde tinmyn in die Khorixas-distrik stel dit duidelik dat geen nuwe paaie gebou sal word nie weens die ekologiese sensitiwiteit van die gebied.

Die kleims vir dié myn, wat aan Timoteus Mashunga geregistreer is, was verlede naweek die fokus van ’n dringende aansoek in die hoërhof waarna ’n interdik uitgereik is om die bedrywighede te staak.

Ultimate Safaris, en die bewaringsgebiede Sorris Sorris, Doro !Nawas en Uibasen Twyfelfontein het die aansoek gebring nadat die partye bewus geword het van ’n pad – glo die grootte van ’n distrikpad – wat in die gebied gebou word.

Die gebied waar Mashunga se mynkleims vir onedel- en skaarsmetale, nywerheidsminerale, en edel- en halfedelstene geregistreer is, is ’n gesamentlike bestuursgebied tussen die drie bewaringsgebiede, terwyl afsonderlike gesamentlike ooreenkomste met Ultimate Safaris en die bewaringsgebiede in plek is.

ALTERNATIEWE ROETE

Volgens die EIA is die kleims ongeveer 58 km noordwes van Uis en 70 km suidwes van Khorixas, in die Kunenestreek, geleë. Dit sluit glo ’n oppervlak van ongeveer 108,9231 hektaar in wat binne die Sorris Sorris-bewaringsgebied geleë is.

Volgens die EIA is die kleims toeganklik via ’n spoor vanuit die D2612-pad wat met die C35-pad tussen Uis en Khorixas bereik kan word.

Die EIA-verslag het ook ’n alternatiewe roete voorgestel wat suid van die beoogde terrein vir die mynprojek geleë is. Dit stel voor dat voertuie deur die Goantagabrivier ry om met die C35-pad verbind te word.

“So ’n pad kan op ’n tydelike basis gebruik word omdat dit swaar vragmotors kan akkommodeer veral tydens die beweging van masjinerie en swaar myntoerusting.”

Die verslag verbied egter die bou van nuwe paaie in die gebied.

“Weens die ekologiese sensitiwiteit van die gebied sal daar geen nuwe paaie gebou word nie,” lui die EIA-verslag, wat partye verder aanmoedig om saam te werk om ’n middeweg tussen toerisme en die beplande klein- tot mediumskaalse mynbouprojek te vind.

MYNBEDRYWIGHEDE

Volgens die EIA dui die historiese geologiese inligting dat die gebied waar die kleims geleë is, ryk is aan tinerts. Daar is ook ’n minimale voorkoms van sink, lood en koper in die gebied.

Die beplande mynbedrywighede sluit ’n oopgroefmynmetode in om die minirale te ontgin en ’n selektiewe mynbenadering om te verseker dat hoëgraadse erts ontgin en die ontginning van laegraaderts beperk word.

“Ongeveer 1 000 ton tinerts sal ontgin, gesorteer en in 1 ton-sakke verpak word. Dit sal op vragmotors gelaai word vir verskeping via die hawe van Walvisbaai na internasionale markte soos Kanada,” lui die verslag.

Die beoogde projek sal glo ’n groot ekonomiese impak hê en sal ongeveer 150 mense in diens neem.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-09-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Southampton 0 vs 3 Manchester United LaLiga: Real Betis 2 vs 0 Leganés European Championships Qualifying: Leeds United 0 vs 1 Burnley | Millwall FC 0 vs 1 Luton Town | Oxford United 1 vs 0 Stoke City | Hull City 0 vs 2 Sheffield United English Championship: Leeds United 0 vs 1 Burnley | Millwall FC 0 vs 1 Luton Town | Oxford United 1 vs 0 Stoke City | Hull City 0 vs 2 Sheffield United Katima Mulilo: 19° | 40° Rundu: 22° | 39° Eenhana: 19° | 37° Oshakati: 19° | 36° Ruacana: 19° | 36° Tsumeb: 23° | 34° Otjiwarongo: 19° | 32° Omaruru: 16° | 33° Windhoek: 17° | 30° Gobabis: 13° | 30° Henties Bay: 11° | 15° Wind speed: 28km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:14, High tide: 05:25, Low Tide: 23:45, High tide: 17:42 Swakopmund: 11° | 14° Wind speed: 34km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:12, High tide: 05:23, Low Tide: 23:43, High tide: 17:40 Walvis Bay: 11° | 19° Wind speed: 39km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:12, High tide: 05:22, Low Tide: 23:43, High tide: 17:39 Rehoboth: 11° | 30° Mariental: 9° | 26° Keetmanshoop: 7° | 24° Aranos: 9° | 27° Lüderitz: 9° | 22° Ariamsvlei: 7° | 23° Oranjemund: 11° | 18° Luanda: 21° | 22° Gaborone: 21° | 36° Lubumbashi: 17° | 35° Mbabane: 13° | 30° Maseru: 13° | 28° Antananarivo: 11° | 26° Lilongwe: 21° | 31° Maputo: 20° | 29° Windhoek: 17° | 30° Cape Town: 12° | 18° Durban: 17° | 20° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 23° | 34° Harare: 19° | 31° Currency: GBP to NAD 23.25 | EUR to NAD 19.65 | CNY to NAD 2.5 | USD to NAD 17.75 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.29 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.18 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.01 | USD to AOA 926.34 | USD to BWP 13.29 | USD to EGP 48.39 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1645.13 | USD to ZAR 17.75 | USD to ZMW 26.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1786.9 Down -0.02% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13998.92 Up +0.82% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30497.83 Up +0.04% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9625.57 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 578.72/OZ UP +0.79% | Copper US$ 4.19/lb UP +0.28% | Zinc US$ 2 918.80/T DOWN -0.14% | Brent Crude Oil US$ 72.46/BBP DOWN -0.0023 | Platinum US$ 994.87/OZ UP +1.59% Sport results: Premier League: Southampton 0 vs 3 Manchester United LaLiga: Real Betis 2 vs 0 Leganés European Championships Qualifying: Leeds United 0 vs 1 Burnley | Millwall FC 0 vs 1 Luton Town | Oxford United 1 vs 0 Stoke City | Hull City 0 vs 2 Sheffield United English Championship: Leeds United 0 vs 1 Burnley | Millwall FC 0 vs 1 Luton Town | Oxford United 1 vs 0 Stoke City | Hull City 0 vs 2 Sheffield United Weather: Katima Mulilo: 19° | 40° Rundu: 22° | 39° Eenhana: 19° | 37° Oshakati: 19° | 36° Ruacana: 19° | 36° Tsumeb: 23° | 34° Otjiwarongo: 19° | 32° Omaruru: 16° | 33° Windhoek: 17° | 30° Gobabis: 13° | 30° Henties Bay: 11° | 15° Wind speed: 28km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:14, High tide: 05:25, Low Tide: 23:45, High tide: 17:42 Swakopmund: 11° | 14° Wind speed: 34km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:12, High tide: 05:23, Low Tide: 23:43, High tide: 17:40 Walvis Bay: 11° | 19° Wind speed: 39km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:12, High tide: 05:22, Low Tide: 23:43, High tide: 17:39 Rehoboth: 11° | 30° Mariental: 9° | 26° Keetmanshoop: 7° | 24° Aranos: 9° | 27° Lüderitz: 9° | 22° Ariamsvlei: 7° | 23° Oranjemund: 11° | 18° Luanda: 21° | 22° Gaborone: 21° | 36° Lubumbashi: 17° | 35° Mbabane: 13° | 30° Maseru: 13° | 28° Antananarivo: 11° | 26° Lilongwe: 21° | 31° Maputo: 20° | 29° Windhoek: 17° | 30° Cape Town: 12° | 18° Durban: 17° | 20° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 23° | 34° Harare: 19° | 31° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.25 | EUR to NAD 19.65 | CNY to NAD 2.5 | USD to NAD 17.75 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.29 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.18 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.01 | USD to AOA 926.34 | USD to BWP 13.29 | USD to EGP 48.39 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1645.13 | USD to ZAR 17.75 | USD to ZMW 26.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1786.9 Down -0.02% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13998.92 Up +0.82% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30497.83 Up +0.04% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9625.57 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 578.72/OZ UP +0.79% | Copper US$ 4.19/lb UP +0.28% | Zinc US$ 2 918.80/T DOWN -0.14% | Brent Crude Oil US$ 72.46/BBP DOWN -0.0023 | Platinum US$ 994.87/OZ UP +1.59%