#PasIn: EBIKES4AFRICA-loodsprojek van stapel gestuur
KYK
Die GIZ se direkteur vir Namibië, Tobias Gerster, het ‘n toespraak tydens vandag se bekendstelling van die EBIKES4AFRICA-loodsprojek gelewer.
Dié program sluit 18 studente van die Namibië Universiteit van Wetenskap en Tegnologie (Nust) en 18 van die Universiteit van Namibië (Unam) in, wat deur 'n streng proses gekies is.
Studente sal vir drie maande elektriese fietse vir daaglikse pendel gebruik, terwyl hulle die doeltreffendheid, veiligheid en vervoerkostes daarvan evalueer. Sukses kan lei tot 'n uitbreiding van die gebruik van dié fietse in die hele stad. Video Jemimah Ndebele

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie