#PasIn: Jongste tegnologie by Sekelduin-substasie
KYK
Beatha Hauwanga en Struan Steele vertel van die jongste tegnologie wat in die kragsubstasie by Sekelduin gebruik gaan word.
Actom Energy Namibia het vanoggend ’n tender van N$100 miljoen vir dié projek ontvang. Video: Irené-Mari van der Walt
Actom Energy Namibia het vanoggend ’n tender van N$100 miljoen vir dié projek ontvang. Video: Irené-Mari van der Walt
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie