• Tuisblad
  • ENERGIE
  • #PasIn: Maksimering van Namibië se mynbou- en energiepotensiaal
No Image Caption

#PasIn: Maksimering van Namibië se mynbou- en energiepotensiaal

Desiree Gases
'n Toesighoudende slypskool oor die maksimalisering van die potensiaal van Namibië se mynbou- en energiesektore het vandag in Swakopmund begin. Twee staande komitees van die Nasionale Vergadering het die ses dae lange slypskool gereël om die stand van mynbou-, energie- en oliesektorbestuur in die land te evalueer, wat 'n diverse groep belanghebbendes bymekaar bring wat tot 3 Junie met mekaar in gesprek sal tree. Die slypskool het ten doel om by te dra tot die volhoubare bestuur van Namibië se natuurlike hulpbronne en om groter deursigtigheid en aanspreeklikheid in die energie-, mynbou- en oliesektore te bevorder. Kyk hoe die minister van myne en energie, Tom Alweendo, praat op dag een van die werkswinkel. VIDEO Desiree Gases

https://youtu.be/dfp4Sk75Fwk

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!