#PasIn: Nam gaan Angola as vennoot inspan
Die minister van myne en energie, Tom Alweendo, sê Namibië beoog om op sy verhouding met Angola te kapitaliseer om vooruitgang in die olie- en gassektor te maak ná die ontdekking van twee potensieel winsgewende oliebronne. Video: Ogone Tlhage
Kyk die video hier
Kyk die video hier
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie