No Image Caption

#PasIn: Petrolprysskok

Die petrolprys in Namibië styg met N$1,50/l op Woensdag, het die ministerie van myne en energie gesê.

Die dieselprys bly dieselfde.

Petrol op Walvisbaai sal dan N$19,78/l kos, terwyl diesel onveranderd op N$20,65/l bly.

#RepNuus

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer