Petrol word goedkoper, dieselprys bly dieselfde
Verbruikers met petrolaangedrewe voertuie kan uitsien na verligting wanneer die petrolprys Woensdag met N$1 per liter daal. Diesel se prys bly egter onveranderd.
Die aankondiging is pas deur die ministeerie van myne en energie gemaak.
Die aankondiging is pas deur die ministeerie van myne en energie gemaak.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie