Sauma het meer vrae ná besoek aan Russiese myn
Kenners sing lofsange
Verskeie kundiges het hul ervarings gedeel van hul besoeke aan uraanmyne in Rusland en Kazakstan waar in situ-loging reeds toegepas word.
Die besoek aan die myn het beslis nie ons vrese van moontlike besoedeling van ons enigste bron van drinkwater besweer nie, sou die mynbedrywighede toegelaat word om in die Stamprie
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie