Foto Facebook
Foto Facebook

Ervaar Windhoek só op 'n Vrydagaand

Yandi Du Plessis
Ervaar eerskomende Vrydag (28 April) die naglewe van die hoofstad by die Windhoek-City by Night vertoning by The Wolfshack. Die program spog met verskeie plaaslike musikante insluitend Gloria Del Mar, Riaan Smit, YD Fresh, 6ixtheoutkast, en Gareth Harvey, sowel as 'n skildersessie deur AMAKHOES op die verhoog - terwyl sy sing!

Kaartjies vir die geleentheid is vooraf beskikbaar teen N$50 en teen N$100 by die deur vrydagaand.

Maak gereed om die nag om te dans in die hartjie van Namibië se hoofstad. Deure sal om 18:30 oopmaak en die vertoning sal om 19:00 begin.

Volg dié skakel om vooraf kaartjies te koop: https://bit.ly/3A7MJNp

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!