#PasIn: Esau vandag wéér in die getuiebank
#PasIn
Hoewel Bernhard Esau se regsverteenwoordiger, Florian Beukes, aan die hof aangedui het dat hy steeds 'n keelinfeksie onder lede het, is Beukes vandag weer op sy pos.
Dus sal die borgtogverhoor van die Fishrot-beskuldigdes Esau en Nigel van Wyk vandag voortduur. Esau is steeds in die getuiebank met staatsaanklaer Cliff Lutibezi aan die stuur van sy kruisondervraging.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie