#PasIn: Kerk maak gereed vir anti-gay protes

#ProtestMarch
Jemima Beukes


#PasIn: Die Koalisie van Kerke en Organisasies doen 'n beroep op Namibiërs wat gekant is teen selfdegeslag-huwelike om verlof van die werk te neem om op Vrydag, 2 Junie om 10 by 'n protesoptog teen gay-huwelike aan te sluit vanaf die ministerie van binnelandse sake na Dieretuinpark en die Nasionale Vergadering.

Kommentaar

Republikein 2025-02-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer