Foto Facebook
Foto Facebook

#PASIN: Talentsoektog weer aan

Yandi Du Plessis
Die tweede seisoen van die Kanaal 7 Talentsoektog is hier en vanjaar is die kompetisie nóg groter met meer inskrywingskategorieë.

Enigiemand van 15 jaar en ouer kan inskryf en die wenner stap vanjaar weg met ‘n kontantprys van N$10 000.

Inskrywings het op 24 April geopen. Stuur 'n e-pos na [email protected] vir inskrywingsbesonderhede.

Die inskrywingskategorieë is:

*Sing

*Kontemporêre dans

*Liriese dans

*Musiekinstrumente

*Monoloë

Kommentaar

Republikein 2025-01-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 26° Rundu: 19° | 34° Eenhana: 22° | 34° Oshakati: 23° | 33° Ruacana: 21° | 34° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 19° | 33° Omaruru: 20° | 34° Windhoek: 22° | 32° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 16° | 20° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 17° | 21° Rehoboth: 22° | 33° Mariental: 22° | 35° Keetmanshoop: 19° | 34° Aranos: 22° | 34° Lüderitz: 16° | 29° Ariamsvlei: 19° | 35° Oranjemund: 16° | 25° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 21° | 28° Lubumbashi: 17° | 22° Mbabane: 18° | 28° Maseru: 18° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 19° | 24° Maputo: 23° | 34° Windhoek: 22° | 32° Cape Town: 19° | 23° Durban: 22° | 28° Johannesburg: 17° | 24° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 18° | 25° Harare: 17° | 21° #REF! #REF!