'Chains of Kindness' saai liefdadigheid
August 26 Logistics het onlangs hul nuwe program vir korporatiewe maatskaplike verantwoordelikheid onder die vaandel ‘Chains of Kindness’ gestig.
“Ons is geweldig trots op ons Chains of Kindness-inisiatief,” sê Alpha Nekomba, die waarnemende uitvoerende hoof van August 26.
Hierdie projek het tot dusver die Havana Charity Work Foundation se sopkombuis ondersteun, asook die Omiti Planting-organisasie, wat daarop gemik is om voedeselonsekerheid aan te spreek; die Rise and Shine-sopkombuis op Gobabis, en die Otjikoyo-gemeenskap in die Kunenestreek.
- [email protected]

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie