Foto Pexels, Arif
Foto Pexels, Arif

Kollig-kalender

Iréne-Mari van der Walt
STEEDS AAN DIE GANG

• Christmas in July – Welcome to the Jungle kan by die Omba-galery van die Namibia Craft Centre tot 31 Augustus besigtig word.

• Die Handle Bar in Windhoek bied sy jaarlikse Bike Week tot 31 Augustus aan.

• Die kunstenaar Barbara Böhlke se jongste uitstalling, The Time Between, kan tot 7 September by The Project Room besigtig word.

VANDAG

• 16:00 – Lentemark by Droombos Vineyard Country Estate, saam met ’n roete wat om 18:00 begin.

• 18:30 – As deel van Bike Week vind ’n rock-vertoning met Side Hustle, Roadhouse Blues en The Tomorrow Band by die Handle Bar in Windhoek plaas. Kaartjies kos N$50.

MôRE

• 06:00 – Die Community City pretdraf/stap begin by die Mekenificent-sentrum in Jan Jonkerweg. Deelname: N$80 vir 10 km en N$50 vir 5 km. Meer inligting is by www.mekenificent.com beskikbaar.

• 08:00 – Die maandelikse Boeremark vind tot 13:00 by die Windhoekse skougronde plaas. Toegang kos N$5 (gratis vir pensioenarisse en kinders jonger as 12).

• 08:00 – Yellow Ribbon Festival-gesinspretdag om bewusmaking te skep vir kinders met kanker by die Sparta United-klub op Walvisbaai.

• 09:00 – New Life Church bied ’n damesoggend saam met Riana Nel by Windhoek Gymnasium se skoolsaal aan. Kaartjies kos N$350 en sluit ’n ligte ete en verversings in.

• 10:00 – Lente-ontbyt saam met die Suid-Afrikaanse professionele netbalspeler Vanes-Mari du Toit by Rooster & Co in Windhoek. Kaartjies begin vanaf N$160 via webtickets.com.na

• 11:00 – Wanderers Lentefees met regstreekse musiek deur die Kaufeee Kapelle, kos en drinkgoed asook tradisionele Duitse speletjies en vele meer. Meer inligting is by [email protected] beskikbaar.

• 19:00 – The Craft Cafe by die Hilltop Village in Windhoek bied Bellissima aan, met Euphoria.

• 19:30 – Muso’s in Windhoek bied ’n Spaanse aand aan met musiek deur Rovy Mingo en sy orkes, saam met ’n aantal gasmusikante. Kaartjies kos N$150.

SONDAG 1 SEPTEMBER

• 11:00 – Soulection - ’n RnB-ervaring vind by The Stick & Whistle by die Doc Jubber-hokkievelde in Windhoek plaas. Kaartjies kos N$50 vooraf en N$100 by die hekke.

• 18:00 – Gospel Care Ministry bied ’n Gospel Extravaganza aan met Ruben Davids, Julie May, Collective Singers, Alida Boshoff en Jood Opperman by die Pinkster Protestantse kerk in Hochland Park. Kaartjies kos N$100 vir volwassenes en N$50 vir studente en kinders.

VRYDAG 6 SEPTEMBER

• 18:00 – Amberscape met spesiale gas Noodhulp van Mars tree by Musos op. Kaartjies kos N$30 by die deur.

• 19:00 – Vandeesmaand se uitgawe van Night under the

Stars by die Goethe-Instituut bestaan uit Janelle Botha & Die Wandelaars. Kaartjies kos N$50 by die deur.

Kommentaar

Republikein 2024-12-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 37° Rundu: 21° | 32° Eenhana: 21° | 26° Oshakati: 21° | 29° Ruacana: 21° | 31° Tsumeb: 19° | 24° Otjiwarongo: 19° | 25° Omaruru: 21° | 32° Windhoek: 18° | 30° Gobabis: 20° | 29° Henties Bay: 17° | 22° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 20° Rehoboth: 21° | 33° Mariental: 23° | 35° Keetmanshoop: 25° | 37° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 16° | 26° Ariamsvlei: 24° | 40° Oranjemund: 17° | 22° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 25° Lubumbashi: 16° | 32° Mbabane: 18° | 29° Maseru: 16° | 29° Antananarivo: 16° | 32° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 23° | 36° Windhoek: 18° | 30° Cape Town: 18° | 23° Durban: 21° | 26° Johannesburg: 16° | 18° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 21° | 35° Harare: 20° | 32° #REF! #REF!