347392071_6263695967012370_755125271322550241_n
347392071_6263695967012370_755125271322550241_n

PAS IN: Instagram se 'tienerrekeninge' in Januarie hier

Iréne-Mari van der Walt
Die direkteur van kommunikasie vir Meta in Afrika, die Midde-Ooste en Turkye, Kezia Anim-Addo, het aan Republikein bevestig dat sogenaamde Teen Accounts van Januarie op Namibiese gebruikers van Instagram van toepassing sal wees. In ’n poging om die jeug se ervaring op hierdie platform te beveilig het Meta gister aangekondig dat minderjariges outomaties na rekeninge vir tieners oorgeskakel sal word. Hierdie soort Instagram-rekening stel outomaties sekere veiligheidsreëls in werking. Dit sal onder meer ’n ouer of voog toegang gee tot ’n lys van Instagram-profiele waarvoor hulle kind private boodskappe in die afgelope week gestuur het en sal tieners in die mees sensitiewe klas plaas wat geen sensitiewe materiaal aan hulle sal vertoon nie.

Foto Facebook

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!