PAS IN: NWR personeel sterf in motorongeluk
'n Werknemer van Namibia Wildlife Resorts (NWR) en twee lede van die Hospitality Institute (NWR Hi) is vandag in 'n motorongeluk naby Gross Barmen dood. Vier ander mense is in die ongeluk beseer. Nelson Ashipala, NWR-woordvoerder, het die voorval bevestig.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie