Foto ter illustrasie
Foto ter illustrasie

Kollig-kalender

Iréne-Mari van der Walt
STEEDS AAN DIE GANG

• Die New Beginnings-uitstalling deur alumni van die Kollege van die Kunste (Cota) kan by die Nasionale Kunsgalery besigtig word.

• Bearings, ’n solo-uitstalling deur Nicky Marais kan by die Nasionale Kunsgalery besigtig word tot 6 Julie.

SATERDAG 22 JUNIE

• 10:00 – Wêreldmusiekdag word op Swakopmund by die Amfiteater en op Katima Mulilo by dié dorp se ope mark gevier.

• 14:00 – Wêreldmusiekdag word in Windhoek by die Frans-Namibiese kultuursentrum in Windhoek gevier.

DINSDAG 25 JUNIE

• 10:00 – Die Atusheni-organisasie bied tot 29 Junie die Handelbazaar by die Mondesa-sentrum in Swakopmund aan.

DONDERDAG 27 JUNIE

• Die jaarlikse Etosha-karnaval vind tot 1 Julie by die Kangonde-soutpan by die Onanke-nedersetting in die Oshikotostreek plaas. Toegang beloop N$100 vir die vyf dae of N$30 per dag.

• 18:00 – Paint & Sip deur Karel Kat word by The Village Garden aangebied. Kaartjie kos N$600, wat sop en wyn insluit.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!