Kollig-kalender
VANDAG
• 14:00 – Die geldinsamelingsinisiatief Bowling for Luke vind by die Eros Bowling Club plaas, met ’n ete, dans en regstreekse musiek deur Kaufeee asook ’n veiling. Deelname kos N$3 000 per span van vier wat inskrywingsfooie en toegang vir die res van die geleentheid insluit, of N$200 vir slegs die ete en dans.
• 19:00 – Vandeesmaand se Acoustic Friday vind by die FNCC met Ras Sheehama plaas. Kaartjies begin vanaf N$80 en is beskikbaar via www.webtickets.com.na.
MôRE
• 09:00 – Die amptelike heropening van Hooves & Gardens (ou Aris-hotel) buite Windhoek met vermaak vir jonk en oud. Die makietie duur Sondag voort vanaf 09:00.
• 09:00 – Die Stepping Stone Special Education School bied ’n galjoen derby-fees aan met N$20 000 op die spel, asook ’n gelukstrekking en nog vele pryse. Deelname kos N$180 of N$30 vir volwassenes en N$20 vir kinders.
• 12:00 – Rock Around the Clock-musiekfees by die Two Oceans op Walvisbaai tot 00:00. Kaartjies kos N$50 en is gratis vir kinders jonger as 10.
• 18:00 – The FNB Whiskyfees vind by die Mercure Hotel in Windhoek tot 22:00 plaas. Kaartjies kos N$375 per persoon en is beskikbaar via webtickets.com.na

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie