Kollig-kalender
VANDAG
• 08:00 – Die jaarlikse Standard Bank Biomassa-skou begin vandag en vind tot die 10de op Otjiwarongo plaas. Vanjaar se tema is “Innovation for a greener future”. Vir meer inligting, kontak 061 242 949.
• 18:00 – Karel Kat bied ’n verf-en-teug-sessie aan by die Village in Liliencronstraat. Kaartjies kos N$600 en sluit sop en wyn in.
• 18:30 – ’n Versameling Namibiese kuns oor vis, visvang en waterkulture wat deur Nashilongweshipwe Mushaandja saamgestel is, open by die Frans-Namibiese Kultuursentrum en kan tot 22 Augustus besigtig word.
• 19:00 – Die Anchen Wille Dance Academy bied Alice in Wonderland by die Nasionale Teater aan, met vertonings op die 9de, 10de (ook om 10:00), 15de, 16de en 17de (ook om 10:00). Kaartjies is beskikbaar by Waltons Auas Valley (slegs kontant).
MôRE
• 10:00 – Die Made in Namibia-fees by die Nau Aib-stadion op Okahandja begin vandag tot die 10de, met stalletjies en vermaak. Vir meer inligting, kontak 081 593 7536.
• 19:00 – Frank Opperman speel in die eenmanvertoning Reünie wat deur die Windhoek Woordfees by die MTC Dome in Swakopmund aangebied word. Kaartjies begin vanaf N$100 en is beskikbaar via eticket.my.na.
SATERDAG 10 AUGUSTUS
• 11:00 – Cup4Cancer saam met Joharetha by die Kupferquelle-oord in Tsumeb. Kaartjies kos N$1 500 vir ’n tafel vir agt mense.
• 19:00 – Die Miss Energy-skoonheidskompetisie by die Marigold Hotel in Windhoek. Kaartjies begin vanaf N$150 en is beskikbaar via webtickets.com.na.
• 19:00 – Frank Opperman speel in Reünie by Droombos aan die buitewyke van Windhoek. Kaartjies begin vanaf N$100 en is beskikbaar via eticket.my.na.
DONDERDAG 15 AUGUSTUS
• 18:00 – Woman in the Past – ’n versameling beeldhouwerke, kan tot 23 Augustus by die Namibiese Kunsvereniging besigtig word.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie