Foto Afrikaans 100-webblad
Foto Afrikaans 100-webblad

Afrikaans 100

Afrikaans vier in 2025 eeufees as amptelike taal. Ons gebruik Afrikaans al vir honderde jare, maar op 8 Mei 2025 vier ons 100 jaar as amptelike taal. Afrikaans 100 is ’n wye en verteenwoordigende groep Afrikaanse organisasies, onder leiding van die Afrikaanse Taalraad (ATR) en Afrikaanse Taalmuseum en -Monument (ATM), wat ’n veldtog van stapel gestuur het om Afrikaans se eeufees te vier.

Kommentaar

Republikein 2025-03-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer