No Image Caption

Al die veld is vrolik, Valentyn

Tanja Bause
Die liefde word vandag wêreldwyd met Valentynsdag gevier – met blomme, sjokolade en alles wat lekker is. Dis egter nie nét ’n dag om jou geliefde ’n stywe druk en ’n klapsoen te gee nie – dit het ook oor die jare uitgebrei tot uitdrukkings van toegeneentheid onder familie en vriende. Beur iemand se dag op in die naam van liefde; kom ons gee vandag iets spesiaals aan die mense wat ons na aan die hart lê. Die hart van blomme is in die woestyn tussen Aus en Lüderitz geneem. Foto Tanja Bause

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!