Bruidspare: Die Amunyelas dring deur!

Veneruru en Himwiika Amunyela is die tweede finalispaartjie wat deurdring na die finaal in Republikein se Bruidspaar van die Jaar-kompetisie wat in April volgende jaar plaasvind. Die derde ronde is tans in volle swang, met paartjies wat tussen 1 September en 30 November 2024 getroud is, wat tot 31 Desember vanjaar kans het om vir die opwindende kompetisie in te skryf. Vir meer inligting, wees op die uitkyk vir advertensies wat gereeld in die koerant verskyn, stuur ’n WhatApp met #Bridal2025 na 085 785 6231 en volg die instruksies, of stuur ’n e-pos na [email protected]. Foto’s verskaf

Kommentaar

Republikein 2025-01-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 30° Rundu: 19° | 33° Eenhana: 19° | 31° Oshakati: 21° | 29° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 18° | 28° Otjiwarongo: 17° | 25° Omaruru: 19° | 29° Windhoek: 19° | 28° Gobabis: 20° | 25° Henties Bay: 17° | 21° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 18° | 22° Rehoboth: 20° | 29° Mariental: 20° | 31° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 29° Lüderitz: 16° | 27° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 16° | 23° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 29° Lubumbashi: 18° | 20° Mbabane: 19° | 30° Maseru: 17° | 19° Antananarivo: 14° | 29° Lilongwe: 19° | 24° Maputo: 26° | 40° Windhoek: 19° | 28° Cape Town: 18° | 22° Durban: 22° | 27° Johannesburg: 18° | 24° Dar es Salaam: 25° | 29° Lusaka: 18° | 24° Harare: 17° | 22° #REF! #REF!