Derde AU MSME-forum skop in die hoofstad af

Beoog om entrepreneurs te bemagtig
Die forum het ten doel om 'n platform te skep waar belangrike inligting aangaande die Afrika- Kontinentale Vryhandelsgebied gedeel word.
Tuyeimo Haidula
Mikro-, klein- en mediumgrootte ondernemings (MSME’s) speel ’n ondergewaardeerde rol in die wêreldwye ekonomie ten spyte van die feit dat hulle ’n groot impak op die wêreld
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer