Drawwers versprei Kersgees

Grootmense, kinders en honde het Saterdagoggend aan die Santa Run op Swakopmund deelgeneem. Almal was feestelik aangetrek om die 5 km- of 10 km-roetes by die promenade aan te pak.

"Die hele idee van die Santa Run is om die gemeenskap bymekaar te bring en almal vir Kersfees gereed te kry," het die organiseerder, Meke Namindo, gesê.

Vanjaar se tema was "’n Veiliger Kus" om bewustheid oor waterveiligheid en die voorkoming van verdrinkings te verhoog.

Foto's Leandrea Mouers

Kommentaar

Republikein 2025-01-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 30° Rundu: 19° | 32° Eenhana: 19° | 33° Oshakati: 23° | 32° Ruacana: 20° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 21° | 31° Omaruru: 24° | 33° Windhoek: 23° | 31° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 18° | 23° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 18° | 22° Rehoboth: 24° | 35° Mariental: 26° | 39° Keetmanshoop: 25° | 40° Aranos: 26° | 39° Lüderitz: 19° | 31° Ariamsvlei: 25° | 40° Oranjemund: 17° | 25° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 24° | 37° Lubumbashi: 15° | 21° Mbabane: 16° | 28° Maseru: 17° | 33° Antananarivo: 18° | 23° Lilongwe: 19° | 26° Maputo: 23° | 34° Windhoek: 23° | 31° Cape Town: 20° | 28° Durban: 22° | 27° Johannesburg: 18° | 32° Dar es Salaam: 27° | 32° Lusaka: 17° | 27° Harare: 16° | 28° #REF! #REF!