Dubbele simfoniegenot

Yandi Du Plessis
Die Duitse ambassade bied vandeesmaand twee konserte deur die strykkwartet van die Namibië Nasionale Simfonieorkes (NNSO) aan onder leiding van die violis Jürgen Kriess.

Die twee konserte vind plaas op:

* 17 November om 18:00 op Otjiwarongo se krokodilplaas

* 18 November om 18:00 by die Haus der Jugend in Swakopmund

Toegang is gratis. Die kwartet sal stukke van Beethoven, Mozart en Haydn uitvoer.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2025-04-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer