Logos Hope is terug!

Die wêreld se grootste drywende boekuitstalling, Logos Hope, het Vrydag ná agt jaar na Walvisbaai teruggekeer. Logos Hope het Namibië laas in Augustus 2016 besoek en het einde Junie by die hawe aangekom. Die boekuitstalling kan tot 21 Julie besigtig word en is oop Dinsdag tot Vrydag vanaf 11:00 tot 20:00, Saterdag vanaf 10:00 tot 20:00 en Sondag vanaf 13:00 tot 20:00. Die toegangsfooie beloop N$10 per persoon vir persone tussen die ouderdomme van 13 en 64, terwyl kinders jonger as 12 en persone ouer as 65 die boekuitstalling gratis kan besoek.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!