Namibië se hoop en hartklop gevier
Die dag van die Namibiese kind word jaarliks op 28 September gevier - 'n dag wat fokus op die drome, veerkragtigheid toekoms van elke kind van die land - of hulle in stofstrate of in teerstrate speel. Dit is die dag waarop elke Namibiër homself moet verbind tot 'n wêreld waarin ons kinders veilig en gekoester is, met waardigheid kan leer en hul drome sonder beperkinge kan najaag.
Mag dit ons weereens herinnering van ons verpligting om te bou aan 'n wêreld waar elke Namibiese kind veilig kan wees, met waardigheid kan leer en hul drome sonder beperking kan najaag. Hulle is immers die hoop en hartklop van ons land. Foto Kristien Kruger

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie