NTV vier sy derde bestaansjaar
Network Television (NTV) vier vanjaar met trots sy derde bestaansjaar – ’n belangrike mylpaal in sy reis as een van die topuitsaaiers.
Sedert sy amptelike bekendstelling in Februarie 2022, is NTV toegewyd aan die lewering van hoë gehalte, plaaslik vervaardigde inhoud wat sy gehoor inlig, vermaak en by aanklank kan vind.
NTV het sedertdien ’n huishoudelike naam geword en bied ’n diverse reeks van meer as 50 oorspronklike programme; van sport tot aktuele sake en vermaaklikheidsprogramme. NTV se programme word op DStv (kanaal 285) en (GOtv kanaal 25) uitgesaai.
Terwyl ons nadink oor drie jaar van innovasie en groei, bly NTV verbind tot sy missie: om kykers te bemagtig, te betrek en te vermaak met inhoud wat werklik hul lewens en drome weerspieël.
Dié foto is van ’n paar lede van die NTV-span agter die skerms van ’n regstreekse uitsending.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie