FOTO VERSKAF
FOTO VERSKAF

PAS IN: Kuieraand met Pietman Geldenhuys

Yandi Du Plessis
Netwerk bied op Saterdag 23 September ’n kuieraand met Pietman Geldenhuys as die gaskunstenaar aan. Hy kom vermaak Windhoekers by The Village Garden in Liliencronstraat, waar kos- en drankstalletjies gaan sorg vir ʼn markatmosfeer onder die bome.

Pietman is bekend as ’n musikant, sanger, liedjieskrywer, komediant, storieverteller en akteur.

Kaartjies is beskikbaar by www.webtickets.com.na of Pick n Pay-winkels teen N$250 elk. Kontak [email protected] vir enige navrae.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!