PAS IN: Verhoogkuns van formaat by Spectacles & Serenades
Spectacles & Serenades is die debuutvertoning van die Sound of Art-reeks wat op Vrydag 18 Augustus by die Goethe-Institut in die hoofstad aangebied word. Dit sal die eerste van vele wees - met drie talentvolle musikante, naamlik Gareth Harvey, Amakhoes en Zingerwingz.
Hierdie vertoning sal skilderkuns wat fisies op die verhoog geskep word, saksofoonmusiek en gesproke woordkuns behels. Die Sound of Art-reeks het ten doel om 'n unieke ervaring vir almal te skep.
Kaartjies is aanlyn beskikbaar by Webtickets.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie