#PasIn: Aardbewing op Karasburg

Augetto Graig
Die aarde het Maandag om 02:22 effens geskud sowat 36 km was van Karasburg. Die ministerie van myne en energie het aangekondig dat ’n aardbewing van 3,3 in intensiteit teen ’n diepte van minder as 10 km aangeteken is. Die ministerie sal ’n span geologiese wetenskaplikes daarheen stuur om verder ondersoek in te stel. Hoewel hierdie ’n relatief ligte aardbewing was, raai adjunk uitvoerende direkteur Gloria Simubali aan dat mens in geval van aardbewings na buite gaan, weg van geboue, vensters, bome en kraglyne, en ook waaksaam is vir vallende voorwerpe.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!