No Image Caption

#PasIn: Angus volgende naweek in Windhoek

Yandi Du Plessis
Die evangelis en geestelike skrywer Angus Buchan bied volgende Saterdag, op 25 Maart, een van sy Speak Jesus-geleenthede in die hoofstad aan.

Hierdie gebedsbyeenkoms, wat reeds in verskeie Suid-Afrikaanse dorpe aangebied is, begin om 09:00 die oggend by WHS se Vegkop-stadion.

Vir enige navrae oor die geleentheid, kontak die organiseerders by [email protected] of 264 81 628 0986.

Kommentaar

Republikein 2025-04-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer