Rough & Tough vuur op alle silinders
Die Rough & Tough Rally het reeds sy rekordwins van N$1 050 000, wat verlede jaar ingesamel is, oorskry – nog voor die byeenkoms amptelik afgeskop het.
So het die uitvoerende hoof vir die Kankervereniging van Namibië (CAN), Rolf Hansen, gister gesê.
“Dankie aan die Rough & Tough Rally en veral aan die Baard-familie,” sê Hansen.
Hy het ook inligting verskaf oor die aantal etes wat vir die deelnemers voorberei word. Vanjaar is 331 inskrywings ontvang, wat uit 96 klassieke motors en 44 ondersteuningsvoertuie bestaan.
– [email protected]

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie