Stem vir Namibië se Cassia

Henriette Lamprecht
Namibiërs het nog tyd om hul stemme te laat hoor om die land se verteenwoordiger by die 71ste Mej. Heelal-kompetisie, Cassia Sharpley, as wenner van die kompetisie aan te wys wat tans in New Orleans, Louisiana in Amerika onderweg is. Harnaaz Sandhu van Indië kroon môreaand haar opvolger, met die kroning wat 03:00 Sondagoggend regstreeks op die stromingsdiens Roku Channel uitgesaai word. Om vir Cassia te stem, laai die Miss Universe-toep af, kies die stem-ikoon en laat jou stem hoor! Gereelde plasings oor die mooie Namibiër se heelal-reis word ook gereeld op die Miss Universe- sowel as Miss Namibia-facebookbladsye gedoen.

Kommentaar

Republikein 2024-11-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 35° Rundu: 19° | 35° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 23° | 35° Ruacana: 22° | 35° Tsumeb: 22° | 34° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 20° | 33° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 15° | 23° Rehoboth: 21° | 33° Mariental: 21° | 37° Keetmanshoop: 21° | 38° Aranos: 22° | 37° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 39° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 35° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 17° | 29° Maseru: 16° | 31° Antananarivo: 16° | 32° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 21° | 32° Windhoek: 20° | 33° Cape Town: 16° | 25° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 16° | 31° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 20° | 32° Harare: 18° | 28° #REF! #REF!