Zoë straal op internasionale verhoog

Henriette Lamprecht
“Ek is so trots om die naam Namibië oor my hart te kan dra,” sê Zoë Karsten, die land se verteenwoordiger by Mej. Tiener Internasionaal wat tans in Phnom Penh, Kambodja, onderweg is. Zoë se rok deur @janamrobertson van @silverswallowdesign, is geïnspireer deur die Atlantiese Oseaan en die voortdurende eb en vloei van die Benguela-seestroom. Op die foto is Zoë en Ngô Ngọc Gia Hân. FOTO MISS TEEN NAMIBIA

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!