’n Spesiale Pase op Otjiwarongo

Bekende tenoor by afsluitingskonsert
Die spesiale kruistog is ten bate van die Altersheim op die dorp.
Henriette Lamprecht
’n Baie spesiale pelgrimstog van kerk tot kerk, ondersteun met geestelike pitkos, gewyde sang en ’n spesiale afsluiting deur ’n bekende tenoor, vind eersdaags op Otjiwarongo
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer