Ali se Ark (Deel 2)

Onderrig en sterilisasie die sleutel
In die tweede aflewering van Ali se Ark gaan draai die storie by van die aantreklike Earl tot die besige Titan en die passievolle diereversorger Petrus Dhiladhileni wat elkeen soos die palm van sy hand ken.
Henriette Lamprecht
Ali Ryan en Corischna Grobler se doelwitte vir The ARK, ’n reddings- en rehabilitasiesentrum op Omaruru, strek soveel verder as om net diere te red, te rehabiliteer en nuwe tuist
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer