FOTO YOLANDA NEL
FOTO YOLANDA NEL

Bejaardes bederf

Yolanda Nel
Inwoners van die Katutura Tehuis vir Bejaardes is tydens Namibia Media Holdings (NMH) se Give Hope-liefdadigheidsprojek met 'n kolwyntjie en 'n geskenkie bederf. Die tehuis wat deur die Windhoekse munisipaliteit bestuur word, huisves tans 26 inwoners ouer as 60 jaar. Volgens die opsigter Sandra Kamueze, betaal die inwoners 'n maandelikse bydrae van N$300 per maand en is dit 'n hegte gemeenskap met van 'n groenteprojek, tot breiklasse vir die dames en fliekaande oor naweke.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!