Droë krane 'niks nuuts'

Tuindorp vir dae sonder water
Twee putte is in die rivierbedding gegrawe om te keer dat water in die gebied invloei waar die herstelwerk gedoen moet word.
Aurelia Afrikaner
Okahandja staar (weer eens) ’n ernstige waterkrisis in die gesig nadat ’n belangrike pyp in ’n rivierbedding gebars en inwoners, besighede en verskaffers van noodsaaklike die
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-31

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer