Droogtehulpvoedsel in Oshikoto versprei

China skenk 27 200 sakke rys
In samewerking met relevante instansies verseker die regering daar word aan Namibiese voedselveiligheidstandaarde voldoen.
Elizabeth Kheibes
Die kantoor van die eerste minister (OPM), met die ondersteuning van die ministerie van verdediging en veteranesake, het onlangs ’n deurslaggewende missie onderneem om droogtehul
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer