No Image Caption

Entrepreneurs wys hulle passie

Yolanda Nel
Van die gebruik van kosafval om kompos te maak, die gebruik van seekosafval as 'n alternatief vir kos tot die gebruik van 'n toep om kosafval te versamel. Dit was van die deelnemers aan vanjaar se Capricorn Foundation Food Waste Challenge se passievolle projekte wat tydens die Eagle's Den-geleentheid met beoordelaars gedeel is. Die wenner word 13 Julie aangekondig. Lees die volledige artikel in Market Watch.

Op die foto verskyn die spanleier van Impact Tank Analysis Foundation, Johanna Shihepo (5e van links), Superfly Bioconverters se Oliver Bause (2e van links), Ndasilohenda Katango-Nakashwa van Ndinandali Farms (2e van regs), Nova Research Consultancy se Victoria Erasmus (4e van regs) en Eddy Ngonga met sy Eagle Foodhub-toep (3e van links). FOTO YOLANDA NEL

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!