Gobabis-asgate ‘’n hopelose saak’

Inwoners ontevrede met rommelsituasie
Die Gobabis-munisipaliteit sê die vullishoop op die dorp is 'onrehabiliteerbaar'.
Kristien Kruger
“Die vullishoop op Gobabis se lewensduur is verby. Sowat vyf jaar gelede het kundiges van Stad Windhoek die terrein besoek en die slotsom was dat die terrein onrehabiliteerbaar i
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer