Grootfontein keelvol vir leë krane
Optog vír burgemeester beplan
Terwyl politieke twis 'n Noordedorp steeds lamlê, kla inwoners dat hulle opnuut kort-kort sonder water sit.
Grootfonteiners was Maandag moedeloos toe groot dele van die dorp vir die vierde agtereenvolgende dag wateronderbrekings ondervind het. Intussen het dié Noordedorp se munisipalite
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie