Have-a-Heart tien jaar sterk
Meer as 17 000 troeteldiere gesteriliseer en gekastreer
Mense van minder gegoede gemeenskappe in 62 nedersettings is gehelp.
Die dierewelsynorganisasie Have-a-Heart Namibia vier vanjaar sy tiende bestaansjaar. Tien jaar gelede het wyle Lindie Prinsloo die eerste troeteldiere in Outjo verniet laat kastree
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie