crafts
crafts

Kreatiewe kunsopleiding vir Spitskoppe-kunstenaars

Orano Mining Namibia borg 20 kunsvlyters en kunstenaars van die nedersetting by Spitskoppe om opleiding by die kuns- en kunsvlytsentrum van die stigting vir die ontwikkeling van gemeenskapsvaardighede (Cosdef) te ontvang. Die opleiding met 'n waarde van N$105 000 sluit in kreatiewe kuns, sowel as tegniese kunsvlyt. Dit vorm deel van 'n meer uitgebreide opleidingsprojek wat aanstaande jaar voortgaan om die vaardigheidsbasis van die kunstenaars in die betrokke gemeenskap uit te brei.

Kommentaar

Republikein 2024-11-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 31° Rundu: 20° | 34° Eenhana: 21° | 34° Oshakati: 23° | 33° Ruacana: 20° | 30° Tsumeb: 21° | 33° Otjiwarongo: 20° | 31° Omaruru: 25° | 34° Windhoek: 20° | 31° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 23° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 22° | 38° Aranos: 23° | 36° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 20° | 34° Lubumbashi: 18° | 33° Mbabane: 16° | 31° Maseru: 14° | 30° Antananarivo: 13° | 32° Lilongwe: 19° | 32° Maputo: 19° | 33° Windhoek: 20° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 27° Johannesburg: 16° | 29° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 19° | 29° Harare: 16° | 26° #REF! #REF!